Die bladsy word gelaai...

Besoek ons nuwe webwerf by www.934fm.co.za

Hierdie webwerf word nie meer opgedateer nie.  Besoek ons nuwe webwerf by www.934fm.co.za

An-na-na Resepte

Die An-na-na Resepte is uiteindelik op die 'n blog beskikbaar.  Luister na Uitvaltyd op Radio Namakwaland van Maandag tot Vrydag net na vyfuur.  As jy van die bestanddele gemis het kan jy die resep aflaai.  Jou gasvrou is An Nieuwoudt.

Gedagte vir die week

Kies 'n werk waarvan jy hou en jy sal nooit een dag hoef te werk nie - Confucius -

Programrooster

00:00 - 06:00----Deurnagmusiek
Ononderbroke sekulêre en geestelike musiek
06:00 - 06:15----Nuus en Weer
Jongste nuusgebeure gevolg deur vandag se weervooruitsigte
06:15 - 06:45----Geestelik Aktueel
Geestelike insette en musiek
06:45 - 07:00----Uit die Woord
Geestelike boodskap gebring deur geestelike leiers binne die ontvangsgebied van Radio Namakwaland
07:00 - 07:15----Nuus en Weer
Jongste nuusgebeure gevolg deur 'n direkte oorskakeling na die weerkantoor by die Internasionale Lughawe in Kaapstad
07:15 - 07:30----Onder Konstruksie met Gary Kieswetter
Aktuele geestelike onderwerpe word aangespreek
07:30 - 08:00----Geestelik Aktueel
Geestelike gesprekke, insette en musiek. Ook Kairos Tyd saam met Elize Potgieter
08:00 - 08:10----Nuus en Weer
Jongste nuusgebeure
Luister Listen
Nou op die lug
Deurnagmusiek
Daagliks
00:00 - 06:00

SMS ons by 33282. Tik "RN", spasie, en dan jou boodskap. SMS'e kos R1,50 elk.
E-pos direk na die ateljee: rn@radionamakwaland.rsa.nu
Skakel ons by (027) 213 4208 of faks (086 559 5370) tussen 07:30 en 17:30
Blitsmening
Is jy van mening dat Radio Namakwaland relevant is?
...
    1
  • 100%
    1,1,false,300,full
  • 80%
    1,2,false,300,full
  • 60%
    1,3,false,300,full
  • 40%
    1,4,false,300,full
  • 20%
    1,5,false,300,full